Ollie Onthou deur Cleverkiddo logo Ollie Onthou deur Cleverkiddo

Ollie Onthou deur Cleverkiddo

by Ace Edutainment Apps

🆓 free

Version 2.1 💾 43 Mb
📅 Updated March 17, 2

4.9/5 ( 368+ reviews)
Android application Ollie Onthou deur Cleverkiddo screenshort

Features Ollie Onthou deur Cleverkiddo

Bou jou kind se geheue en afrikaanse taal met Ollie Onthou.
Die drie aktiwiteite is daarop gemik om verskillende aspekte van die geheue te ontwikkel.Die kind word nie gepenaliseer vir verkeerde antwoorde nie, maar eerder aangemoedig om aan te hou probeer.
Afrikaanse idiome en sêgoed word telkens herhaal om ons taal by ons kinders op te skerp :-) Die eerste weergawe bevat slegs wilde diere.
Die aktiwiteite se moeilikheidsgraad word bepaal deur die ouderdom wat die kind gekies het.

Die 3 speletjies is* Geheue Kaartjies* Ouditiewe Geheue* Visuele Geheue
Geheue KaartjiesGebaseer op die ou bekende speletjie waar die kind 2 eenderse kaartjies moet omdraai om 'n pakkie te vorm, leer die kind om posisie te onthou.
Die kaartjies bevat verskillende wilde diere en wanneer die kind 'n pakkie kry, kry hy ook 'n lekker verrassing as die leeu vir hom brul, en Ollie trompetter.
Ouditiewe GeheueEen van die toetse vir skoolgereedheid is of die kind 4 uit 5 items wat aan hom opgenoem is kan onthou.
Hierdie speletjie oefen juis hierdie geheue.
Ollie benoem 'n aantal wilde diere afhangende van die kind se ouderdom en daarna word 'n klompie diere gewys waarvan die kind dan die moet kies wat opgenoem was.

Visuele GeheueHier kan die kind leer om items wat hy gesien het te onthou.
Diere sal agter 'n bos inbeweeg en dan moet die die kind die diere uitwys wat agter die bos is.

Secure & Private

Your data is protected with industry-leading security protocols.

24/7 Support

Our dedicated support team is always ready to help you.

Personalization

Customize the app to match your preferences and workflow.

Screenshots

See the Ollie Onthou deur Cleverkiddo in Action

Ollie Onthou deur Cleverkiddo Screen 1
Ollie Onthou deur Cleverkiddo Screen 2
Ollie Onthou deur Cleverkiddo Screen 3
Ollie Onthou deur Cleverkiddo Screen 4

Get the App Today

Download on Google Play

Available for Android 8.0 and above